Skip to main content

Ntsiki Mazwai, digter en sangeres, het dit duidelik gestel dat sy nie ooghare vir president Cyril Ramaphosa het nie. Die omstrede digter glo dat die president nie van swart mense hou nie.
Sy het verlede week op Twitter haar gedagtes oor Ramaphosa gedeel te midde van die voortslepende gewelddadige betogings en moorde in die land. Ntsiki meen dat Ramaphosa nie daarin geslaag het om ‘n oplossing te vind te midde van die wisselvallige politieke krisis in die land nie.
“Natuurlik is ek anti-Ramaphosa. Hy is anti-swart.”

Leave a Reply

error: Content is protected !!