Skip to main content

Die Minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula het voor ‘n parlementêre kommitee verklaar dat daar geen bewys bestaan dat die onrus in Gauteng en KwaZulu-Natal ‘n opstand of ‘n staatsgreep is nie.
Dit volg op nuus dat president Cyril Ramaphosa verklaar het dat die onlangse geweld in die twee provinsies deel was van ‘n opstand. Sy kommentaar is Vrydagaand gelewer toe hy die land toegespreek het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!