Skip to main content

Terwyl die plundering van besighede in verskeie dele van die land voortduur, staan plaaslike gemeenskappe saam om hulle besighede en eiendomme teen anargisme te beskerm.

Springs gemeenskapsforum wat uit 300 lede bestaan het saam met die Springs SAPD en buurtwagte laas nag die bibberende koue aangedurf en ‘n konvooi gevorm van sowat 1.3 kilometer lank.

Dit is duidelik dat die gemeenskap van Springs weet hoe om saam te staan teen misdaad en om ‘n bydrae te lewer tot veiligheid in die gemeenskap en nie om mekaar se rolle oor te neem nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!