Skip to main content

Die Weermaghoof, Luitenant-generaal Lawrence Mbatha, het opdrag gegee dat reserviste met hulle toerusting by hulle onderskeie eenhede moet aanmeld.

Die opdrag volg na berigte dat tot 25 000 weermaglede in Gauteng en KwaZulu-Natal ontplooi kan word weens die vlaag van protes-plundering in die twee provinsies.

Leave a Reply