Skip to main content

Vanaand bibber die mense van Ficksburg behoortlik van die ysige koue! –10°C is nie grappies nie.

Hierdie ysige weer is egter nie ongewoon vir die Vrystaatse dorpie nie. Dit word dikwels in die winter baie kouer – tot -14°C of kouer.

Leave a Reply

error: Content is protected !!