Die gewilde aktrise Lizz Meiring skryf van Woensdag af weekliks ‘n rubriek vir Die Waarheid!
Meiring is sekerlik een van die gewildste aktrises in die land,Β maar het duisende ondersteuners by haar volgelinge gevoeg deur haar werk as regisseur, teatervervaardiger, TV-aanbieder, seremoniemeester, spreker, kunsteaktivis, kreatiewe konsultant en skrywer.
Haar bynaam is Bizzie LizzieΒ omdat sy soms aan tot ses of meer produksies tegelyk werk. Sy het al 19 toekennings ontvang vir haar werk as aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger en vir haar kulturele bydrae. Sy is ook 18 keer vir pryse en eerbewyse benoem.
Foto: WILLEM BOTHA
Nice blad
Dit is fantasties om ongesensorde ware nuus te kan lees. Baie dankie daarvoor.
πππππππ
Puik lees stof, lekker om die regte waarheid te lees, dan weet jy waar jy staan.
Ek lees die waarheid ek is bly Lizze Myring kom skryf het ha nog altyd geniet
Ek lees die waarheid ek is bly Lizze Myring kom skryf het ha nog altyd geniet