Skip to main content

Oudpresident Jacob Zuma se dogter, Dudu, het na sy vonnisoplegging getweet dat sy pas met haar pa gepraat het en dat hy geen vrees het nie.

Sy sê hulle het die keuse om by die polisie in Nkandla of Johannesburg aan te meld, maar dat hulle “natuurlik kies om naby die huis te wees”.

“Inperking of geen inperking, ons sal saam met jou gaan as jy jou tyd gaan uitdien,” het sy getweet.

Leave a Reply