Skip to main content

Newlands-Oos in Durban – dis waar Duduzane Zuma blykbaar sy poging om president te word, geloods het.

Volgens The South African het die jong Zuma leiers van die ANC se wyk 11-tak ontmoet. Leiers van hierdie wyk het Saterdag in KwaMashu, eThekwini, met Duduzane Zuma vergader. Dié omstrede figuur het aan die plaaslike tak gesê dat hy hul voorsitter wil wees wat hom dus ‘n weg na die senior strukture van die regerende party sal gee in sy poging om die volgende president van Suid-Afrika te word.

Leave a Reply