Skip to main content

Die wenners van Diggroep vir Beginners en Begaafdes en Skryf Jou Storie se skryfkompetisies is gisteraand by ‘n spoggeleentheid in die Maslow in Pretoria bekend gemaak.

Riki Malan, ‘n skrywer van Carletonville, het die prosakompetisie gewen en Stephan Uys, ‘n digter van die Oos-Rand (op die foto saam met sy vrou, Mariaan), het met die louere in die digkompetisie weggestap.

Die prysgeld vir die wenner in beide die kompetisies is R50 000 – wat dit die grootste skryfkompetisies in Suid-Afrika maak.

Hou Die Waarheid dop vir onderhoude met hierdie twee suksesvolle skrywers.

 

2 Comments

Leave a Reply

error: Content is protected !!