Skip to main content

Dodelike Delta-Covid versprei oor die hele Afrika

Die derde Covid-19-golf, wat die Delta-variant van Covid-19 heet, – voorheen bekend as die Indiese variant – vier nou hoogty in minstens 20 Afrika lande. Hospitale kan nie byhou met die skielike toename in kritiek-siek mense nie.
Daar is 19% meer nuwe sterfgevalle regoor Afrika, en meer as 5 miljoen nuwe besmettings is die afgelope maand op ons kontinent aangemeld.

Leave a Reply