Die verwagte minimum- en maksimumtemperature vir die naweek is:
Durban:
Môre: 16, 22
Sondag: 15, 22
Bloemfontein:
Môre, 0, 15
Sondag: 0, 20
Pretoria:
Môre: 7, 22
Sondag: 6, 23
Johannesburg:
Môre: 10, 20
Sondag: 9, 20
Kaapstad:
Môre: 12, 17
Sondag: 10, 16