Skip to main content

Kolonel Japie van der Linde, die bevelvoerder van die Ekurhuleni opsporingseenheid, is in die vroeë oggendure  doodgeskiet tydens ‘n ondersoek na ‘n onwettige mynbou-operasie in die Primrose-omgewing naby Germiston.

Hy het ‘n uitgediende mynskag genader voordat daar skote uit die skag op hom geskiet is. Kolonel Van Der Linde het op die toneel aan sy beserings beswyk.

Die verdagtes is deur die Primrose SAPD aangekeer.

Leave a Reply

error: Content is protected !!