Skip to main content

Donderdagaand net voor agt is ‘n man verskeie kere geskiet terwyl hy op ‘n sypaadjie buite ‘n huis in Evaton, Vereeniging, gewag het.

Toe medici van Netcare 911 op die toneel aangekom het, was die man reeds dood.

Omstandighede wat tot die skietvoorval gelei het, sal deur die SAPD, wat self op die toneel was, ondersoek word.

Leave a Reply

error: Content is protected !!