Sedert VisionFlex die Suid-Afrikaanse mark betree het met hul nuwe verstelbare fokusbril, grom oogartse onderlangs.
Nou gaan hul pasiënte dalk glad nie meer by hulle uitkom wanneer ‘n voorskrifbril vervang moet word nie.
Met VisionFlex hoef mense nie meer ‘n oogarts te besoek nie! Hoekom sou hulle as hul self hul sig kan verbeter met ‘n 100% verstelbare bril? Boonop is dit gebou om ‘n leeftyd te hou; die
polikarbonaatlense is krap-weerstandig, en die raam is modieus maar duursaam.
Hierdie brille werk perfek vir beide naby- en versiende mense.
Hoe werk dit?
VisionFlex het ‘n handige knoppie aan die kant wat maklik gedraai kan word. Gebruikers kan hul visie
maklik van -6 tot +3 instel. Die geheim lê in die revolusionêre tegnologie met dubbele glylense, en
hierdie bril is eintlik 2 brille in een raamwerk: ‘n gewone bril asook ‘n leesbril!
Elke kant op die bril beskik oor 2 parallelle lense vir elke oog wat beheer word deur ‘n handige draaiknoppie aan die kant. Draers kan die lense self oor mekaar skuif totdat hul die visie bereik.
VisionFlex kan visieproblem dek van -6 diopters vir kortsigtigheid tot +3 vir versiendheid.
Dit is ook baie maklik om te gebruik:
Stap 1: Sit die bril op
Stap 2: Pas die draaiknoppies aan weerskante aan totdat u 20/20 sig kry
Stap 3: Geniet jou perfekte visie
Die pakket bevat ‘n professionele oogkaart wat deur oogkundiges en dokters gebruik word.
Hierdie is ‘n maklike en goedkoop manier om jou visie van die huis af te toets, en dit skakel duur besoeke aan oogartse uit. Dit is ook sonder voorskrif beskikbaar.
Waar kan ek van die outjies aanskaf?