Skip to main content

Suid-Afrika het gister 13 246 nuwe Covid-19-infeksies aangeteken – die hoogste sedert Januarie. 21,7% van alle toetse was positief.

136 mense is gister landwyd aan die siekte dood.

Dr Ridhwaan Suliman, senior navorser by die Raad vir Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing, sê die 7 800 nuwe gevalle is die hoogste nog in een dag in hierdie provinsie en dat Gauteng nou ongekarteerde terrein binnegaan.

Leave a Reply

error: Content is protected !!