Skip to main content

Suid-Afrika se krieket-ondersteuners sal naels kou as die Proteas môre op die Daren Sammy krieketveld in St Lucia teen die Wes-Indiese Eilande uitstap vir die eerste van twee toetse.

Onlangs nog sou dit ondenkbaar wees dat die Proteas teen die Windies kan verloor, maar die Suid-Afrikaners het pas ‘n drag slae in twee toetse in Pakistan op die lyf geloop. Die Windies, daarinteen, het pas met 2-0 met Sri-Lanka in ‘n viertoets-reeks afgereken.

Die aanvangskolwer Dean Elgar is die eerste keer die Proteas se kaptein nadat Faf du Plessis uit toetskrieket getree het.

 

 

Leave a Reply