Die ANC in Tshwane het gereageer op die burgemeester, Randall Williams, se onthulling dat die stad bankrot is deur die vinger na die regerende DA/EFF-koalisie te wys.
In ‘n voorspelbare reaksie – veral in ‘n munisipale verkiesingsjaar – het streeksvoorsitter van die ANC, Kgosi Maepa, beweer die koalisie het die stad op ‘n ondenkbare paadjie na geldelike vernietiging geplaas.
Hy beweer die stad sukkel om sk
Addressing the media at Tshwane House, ANC regional chairperson Kgosi Maepa said the DA/EFF “coalition that began in August 2016” had plunged the City “into an unimaginable and disastrous journey to financial ruin and destruction”.
Maepa claimed the City was battling to pay its creditors, such as Eskom and Rand Water, as a result.