Skip to main content

Die verkoue- en griepseisoen is weer hier en dit is belangrik vir jou en jou gesin om vooruit te dink.

Baie van ons verkies dit om seisoenale siektes met oor die toonbank medisyne te dokter, maar dit is ook belangrik om die sente om te draai. Ons het die pryse van Clicks, Dis-chem en MediRite vergelyk om die goedkoopste opsie vir jou te vind.

Nou weet jy waar jy al jou medisyne vir die winter kan vind en waar jy die beste pryse kan kry. Bly gesond en bly veilig.

Leave a Reply