Skip to main content

‘n Manlike motorfietsryer is dood nadat hy op die N4 beheer oor sy motorfiets verloor het voordat hy oor die versperring op Pretoriaweg in Silverton geval het.

ER24-paramedici het kort voor 14:30 op die toneel aankom. Hulle het die fietsryer op die pad langs die versperring gevind. Na verdere ondersoek is bevind dat die man noodlottige beserings opgedoen

het en hy is op die toneel dood verklaar.

Leave a Reply