Skip to main content


Motoriste sal vanaf Woensdag minder vir petrol betaal, maar dié met dieselvoertuie se sakke gaan platter wees.

Die Department van Energie het aangekondig dat die prys van petrol (93 sowel as 95 oktaan) op 2
Junie met 10c per liter sal daal, maar dat diesel se prys sal styg met tussen 20 en 21c/liter.
Paraffienpryse styg ook met 20c/liter, maar die prys van gas sal daal met 143c/kg.

Leave a Reply