Skip to main content

Verkeer moes op die N1 snelweg herlei word na ‘n botsing Sondagmiddag 33km van Laingsburg af.
Jandre Bakker van die Wes-Kaapse departement van vervoer het gesê dat drie mense dood is nadat ‘n bakkie en ligte voertuig gebots het. Verkeer was volgens hom herlei aangesien die N1 vir ‘n tydstip gesluit was, en daar sou vertragings wees totdat die toneel opgeklaar was.

Leave a Reply

error: Content is protected !!